Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suid-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suid-Kaap akkommodasie
37 lekke plekke om te bly
Eagle Falls Country Lodge & Adventures is in Uniondale. Dit bied 'n rustige omgewing waar gaste óf kan ontspan óf a...
Eagle Falls Country Lodge & Adventures is in Uniondale geleë en bied 'n rustige omgewing waar gaste óf kan ontspan ...
Uniondale Manor Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte gastehuis met pragtige geelhoutvloere en plafon...
Ouma se Huisie
Ouma se Huisie is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op 'n werkende plaas. Dit word omring deur Nguni-beeste en...
Langkloof Gallery And Sculpture Garden Cottages is op 'n pragtige vrugte- en skaapplaas in die Klein Karoo, naby Un...
Breathe Lodge Farm Stay is in 'n manjifieke ligging in die Eseljag-poort, langs die N9, Heimersrivier-afdraai, mind...
Kammanassie Farmstay is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas 40 km buite Oudtshoorn. Die plaas vorm deel van die ...