Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Heights"Baie lieflike en rustige plek. Perfekte plek as jy will walvisse sien gedurende walvis-seisoen."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Lekkerus"Ek dink Kleinmond is 'n rustige dorpie waarvandaan mens lekker kan uitry. Die omgewing bied toegang tot lieflike aktiwiteite en agterpaaie soos gholfbane, wynplase en padstalle. Ek sal byvoorbeeld eerder op Kleinmond gaan oorbly as Hermanus en Kleinmond as 'n sentrale uitrypunt gebruik. Ons het lekker gebly, die Spar is uitstekend toegerus en hier is baie om te doen. Die hoofstraat was heel naweek lekker stil. Saans kon ek op die stoep sit en vir die see luister. Dit is lieflik! "
Fisherhaven, South Coast Whale Route
Seas the Sun"Stil en rustig vir die wat 'n wegkom nodig het. "
Franskraal, South Coast Whale Route
Laatlam93"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"
Onrus, South Coast Whale Route
Strandloper Self Catering Units"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."
Kleinbaai, South Coast Whale Route
Great White Accommodation"Baie rustig en veilig. Volgende keer wil ek die haaie daar gaan kyk. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Koffie and Katel"Dis regtig 'n mooi dorpie met mense wat jou tuis laat voel. Dis asof jy in 'n ander tydperk instap waneer jy daar is. Asemrowende dorp."
Vermont, South Coast Whale Route
Roos Kothuis aan't See"A small and quiet place, ideal for a few restful days. "
Silversands, South Coast Whale Route
Anne's Place"Ek sal ander toeriste aanbeveel om gerus hierdie plek te gaan besoek. Dis 'n baie rustige omgewing waar jy lekker kan rus en ontspan. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Lekker By Die See"Daar was meer rondlopers rondom die winkels as met ons vorige besoek in Kleinmond ."
Vermont, South Coast Whale Route
Mountain View"Vermont is rustig, dalk te rustig vir klein woelwaters."
Franskraal, South Coast Whale Route
Kormorant Apartment"ideale plek as jy will wegbreek van die besige stadslewe en net wil rustig wees by die see."
Onrus, South Coast Whale Route
Picture Perfect"Onrus is 'n baie rustige en veilige area in Hermanus met vriendelike mense."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Picollo Bocca Villa"The place is intimate and people are friendly."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Kure Kure Accommodation"What a beautiful place! Ideal retirement village."
Franskraal, South Coast Whale Route
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Beautiful plek en lekker stil, veral buite seisoen, perfek vir daai ontspanning wat ons na gesmag het! Franskraal is lekker naby aan Hermanus en Gansbaai wat altwee net so mooi is!"
De Kelders, South Coast Whale Route
Sunset View at Whale Cove"De Kelders is pragtig. Kom kuier gerus."
Franskraal, South Coast Whale Route
Ridge Road"Ek het grootgeword in Franskraal deur skoolvakansies en nog steeds in later jare gereeld soontoe gegaan. Pragtig en die hele omgewing daarom."
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove Self-catering"Location is great for relaxing and pleasant for weekend visits. We were fortunate to see whales that were really close which made the stay a little more memorable. There is no beach in walking distance (that I could find), and no easy access to rock pools, this does detract slightly."
De Kelders, South Coast Whale Route
Whalescape"'n Mens hoef glad nie verveeld te wees by hierdie bestemming nie. Daar is baie om te doen en te sien in die onmiddellike omgewing."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Bayit Elohim"Inwoners is so vriendelik en die dorpie het so baie om te bied."