Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Sandbaai , South Coast Whale Route
Ocean Song Self Catering"Sandbaai (tussen Hermanus en Onrus) is heerlik. Dit het genoeg winkeltjies dat jy nie ver hoef te soek nie as jy iets kort nie, en dit het 'n klein strandjie. Die kinders het veral die speelplek by die kwekery geniet. "
De Kelders, South Coast Whale Route
The Whale Cove"Nice place to completely relax away from the city rush."
Franskraal, South Coast Whale Route
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Heerlik! Die dorp sal kan doen met 'n lekker restaurant."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Cornerstone"We enjoyed the country lifestyle away from large shopping centres and hordes of people. The area appeared to be safe and we did not feel threatened at all when walking on the various beaches. The birdlife, including the African penguin colony was great. A main attraction for us was the Harold Porter National Botanical Garden which we visited on 3 occasions to undertake walks and to eat at the restaurant."
Franskraal, South Coast Whale Route
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Franskraal is pragtig en nie so gekommersialiseerd soos Hermanus nie. Lieflike staproetes langs die see."
Kleinbaai, South Coast Whale Route
Nell's B&B"Ons sal defintief volgende keer langer as 'n dag bly. Fantastiese staproete reg langs die see. "
Franskraal, South Coast Whale Route
Ridge Road"Franskraal is regtig pragtig tesame met al die ander plekkies rondom - veral Uilenkraalsmond en Die Kelders. Dit is nou die plek om te besoek indien jy na 'n rustige aangename vakansie verlang."
Kleinbaai, South Coast Whale Route
Great White Accommodation"Kleinbaai is eintlik 'n bestemming vir Wit Haai-liefhebbers. Nie wonderlik nie."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Umoya Romantic Getaway"Lekker stil en rustig as dit is waarvoor jy soek. 'n Bietjie weg van die samedromming oor die vakansietyd, maar tog naby genoeg aan Kleinmond as jy lus het vir meer mense."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Hangklip Mountain Cottage"Pringlebaai is vir natuurliefhebbers wat van die natuurlike hulpbronne gebruik maak om te ontspan. Die dorp self bied nie veel nie."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Pringle Bay Home"God spent a little longer when He made this area."
Sandbaai , South Coast Whale Route
D'Vine View Cottage"Veiligheid gaan 'n groter risiko raak in Sandbaai. Ek sal byvoorbeeld nie daar koop nie, maar eerder in Onrus of Vermont."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Perazim"Fantastic natural surroundings. Very quiet little town with good amenities."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Picollo Bocca Villa"See uitsigte is lieflik. Daar kan net meer vermaak ingebring word omdat daar nie veel is om te doen nie."
De Kelders, South Coast Whale Route
"Pragtige uitsigte, rustiger as die meer bekende bestemmings in die omtrek en steeds naby ander dorpe. Besienswaardighede en doendinge sluit Stanford se winkeltjies, Hermanus se wynplase en heerlike strande in."
Silversands, South Coast Whale Route
Sol y Sombra"'n Pragtige gedeelte van Bettiesbaai met 'n ongerepte lang strand. Dis heerlik stil en weg van die stadsgeluide. 10 uit 10! "
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Beautiful 2 bedroom house in Bettiesbay"Bettysbaai is gerieflik geleë om as 'n basis te gebruik terwyl jy die omgewing naby en selfs so ver as Grabouw en Hermanus verken. Die pragtige fynbos van die omgewing en die Kogelberg Natuurreservaat is onvergeetlik mooi."