Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Kleinmond, South Coast Whale Route
-Aye' Leibbie's Lapa"Baie vriendelik en ek dink dit is 'n heerlike plekkie."
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove AG01"De Kelders is 'n ware juweel. Ons was stomgeslaan oor die duikers wat vir kilometers aaneen, skouspelagtig oor die see aangevlieg gekom het. 'n Wonderlike vakansiebestemming."
Onrus, South Coast Whale Route
Disa"Heerlike area, veilig en maklik toeganklik na omliggende omgewing soos Hermanus."
Onrus, South Coast Whale Route
Eendag Holiday Home"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."
Franskraal, South Coast Whale Route
xxxxxxxxxxxxxxx"Ons kon heerlik gaan stap het met die kinders en hulle kon lekker met hul fietsies deur die strate ry. Ons was in die wintertyd daar en ons kuiertjie was te kort om die gebied behoorlik te verken. Daar is ook baie nabye dorpies, so mens kan lekker gaan rondry en verken. Ons sal weer terugkom..."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Ocean Song Self Catering"Dit is gerieflik naby Hermanus geleë en baie toeganklik."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Sugarbird House"Pringlebaai is 'n baie mooi bestemming vir 'n vakansie of selfs net vir 'n naweek."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Blinkwater"Stil dorpie naby genoeg aan besiger plekke, maar pragtige natuur en interessante klein winkeltjies. Besoek die speelgoedwinkel vir iets anders."
Kleinmond, South Coast Whale Route
-Aye' Leibbie's Lapa"Pragtige dorpie. Skoon en netjies. Regte plek om af te tree."
Kleinmond, South Coast Whale Route
-Aye' Leibbie's Lapa"Loved the harbour shops. Friendly people. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Berg en See"Kleinmond is baie lekker en alles is gemaklik en naby."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Berg en See"Dit was die eerste keer dat ons in Kleinmond vakansie gehou het. Ons hou van rustiger plekke, maar tog was dit lekker want al die nodige winkels was daar om proviand te koop - en boonop goeie gehalte goed. Ons het niks gemis nie."
Sand Bay, South Coast Whale Route
Pashasha Beach House"Paar minute se ry na Grotto en Voëlklip, asook Hermanus self."
Franskraal, South Coast Whale Route
xxxxxxxxxxxxxxx"Nie eintlik 'n swemstrand nie, maar heerlik as jy visvang, op die rotse wil klouter of lang ente wil stap."
Onrus, South Coast Whale Route
Perlemoen - Studio Apartment"Nog altyd 'n gunsteling. Eendag sou ons graag daar wou aftree!"
Kleinmond, South Coast Whale Route
The Wild Fig Guest House"Asemrowende week in EN om Kleinmond geniet. Iets van als gedoen. "
Sandbaai , South Coast Whale Route
Ocean Song Self Catering"Dit was vir my persoonlik baie beter as die ander klein plekkies in die omgewing en net 8 minute se ry van Hermanus!"
Kleinmond, South Coast Whale Route
Forget-me-not"Kleinmond is minder as 'n uur se ry van Kaapstad. Dit is by Hermanus en die natuur is pragtig. 'n Dorpie aan te bevele."
De Kelders, South Coast Whale Route
A105 Whale Cove"Lekker ruim en oop omgewing. Lekker vir stap en veilig. "
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove AG01"De Kelders is 'n pragtige deel van die kuslyn en ons gaan graag weer en weer terug soontoe."