Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
Margate North Beach, South Coast
Ithaca Studio Apartments"Fantastiese strand! Netjies met uitstekende sekuriteit en vriendelike personeel. Die lewensredders op hierdie strand is absoluut fantasties! Ek was saam met 'n 10- en 'n 9-jarige baie woelige kinders en was glad nie bekommerd oor hul veiligheid met hierdie professionele mense aan diens nie! Sekerlik die beste wat ek ooit in aksie gesien het!"
"Ons gaan elke tweede jaar Uvongo toe en is vir ons die lekkerste plek. Sal weer gaan. Baie lekker!"
"Ramsgate het al baie agteruit gegaan, meeste besighede lyk verwaarloos. Die Wildekus is net nie meer dieselfde nie. Verseker die laaste keer wat ons soontoe sal gaan."
"Hou ongewensde elemete uit asb. Baie lekker strand en omgewing. Verhoed dat nie-bydraende ekonomiese toerisme die toerisme ekonomie bevoeter en veiligheid. 'n Water speelpark sal lekker wees, maar betaal, anders sal dit oorval word deur onderhoud en nie volhoubaar wees nie. Bemark Margate weer op TV en wys wat julle doen vir toerisme, daar is 'n wanpersepsie in die binneland."
"Die hoofstrand is lekker maar besig. Net 'n kort afstand van dit is 'n lang, stil strand met mooi "rock pools" en baie vissies ens. "
"Small little village. No big shopping available. But perfect place to just relax and enjoy the oceans calmness."
"Niks fout met Kingsburgh nie, maar die area is baie sentraal geleë, dus kan jy van Durban tot die Suidkus rond beweeg"
"Skoon strand. Life guards ten alle tye. Super tube, trap bootjies op lagoon. Tidal pool. Baie mooi nuwejaars vuurwerke gehad."
"Finding the venue on the GPS was not easy, however after finding it pure bliss began. We will definitely visit again."
"Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road."
"Pennington is werklik 'n puik bestemming en die ligging so na aan die see is wonderlik."
"Owner/manager very friendly, helpful, attentive, social, a man of people. Attending to inquiries on time, checking on well-being of customers - that's very much appreciated. Also gave us advise on tourist information of the area, road conditions, places to visit and so on."
"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."
"The only thing that is needed is a washing machine, otherwise everything was great. "