Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4895 reviews.
"Margate sal beslis sy polisie teenwoordigheid op die strande en in die strate moet opskerp! Meer asblikke vir papiere en bottels moet beskikbaar gestel word!"
"Strande is skoon en daar's orals bankies waar mens kan sit en die uitsig geniet. Parkeerplek by die strande is ook baie veilig."
"Manaba is 'n baie besonderse plek, sy ligging is weg van die gewoel en beskik oor die rustigheid wat mens nodig het om te ontspan, maar is ook naby aan die gewoel vir mense wat daarvan hou, so ek sal sê twee vlieë met een klap."
"Dis 'n heerlike vakansie naby winkels en die South Coast Mall. Baie eet plekke en strande. Buite seisoen is dit 'n fees!"
"Ramsgate is 'n mooi vakansie bestemming, lekker om uit Margate se gejaag te wees."
"Lieflike dorpie met baie vriendlike inwoners. Altyd bereid om die ektra myl te loop vir toeriste."
"Dit was baie veilig. Die verkeersbeamptes, polisie, brandweer en nooddiens was oor die vakansietyd goed aan die gang en het hul self goed van hul taak gekwyt. Uvongo is awesome in vergelyking met Margate. Dit was skoon en netjies en die strand self is net so skoon. Mense was behulpsaam oral waar ons gegaan het. Wolf security het natuurlik fantasties opgetree en ons vriendelik verwelkom. "
"This was the perfect beach for us as a family, seeing as everything is close by. Well sought out beach!"
"Dit is 'n lekker omgewing om te gaan vakansie hou en as jy rondkyk, is daar heelwat vir die gesin om te doen."
"Dit was lekker om die see te hoor vroeg in die oggend en om bietjie te gaan stap op die strand. Het dit baie geniet en sal wil graag weer die selde eenheid by Sengathi wil boek oor Desember maand. "
"Ons hou baie van Shelly Beach want dis baie sentraal geleë en al die gewilde winkels is in die mall."