Verified Reviews
Southern Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Southern Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 552 reviews.
Underberg, Southern Drakensberg
Cedar Garden"Moet net die strate regmaak en die middedorp skoon hou."
"Die area is pragtig, absoluut die moeite werd om daar deur te reis. Maak net seker jy kom met 'n SUV of bakkie. want die pad is bietjie rof."
Himeville, Southern Drakensberg
Dunford's Loft"Gaan nou nie te veel aan nie, maar as jy die omgewing wil verken ens is dit n baie goeie basis."
Underberg, Southern Drakensberg
Panorama Hideaway"Baie rustige omgewing. Beslis die plek om by te gaan ontspan."
"Kan aanbeveel word net as jy bereid is om 60 km baie slegte grondpad te ry."
"Under no circumstances, unless you have a 4x4, should you travel to Rhodes via any other road than from Barkley East. The road from Maclear is hectic and you travel over Naude's Nek Pass, that is not for the faint-hearted."
Underberg, Southern Drakensberg
Valley View Cottage"Awesome scenic little town with many attractions in the area to visit!"
Himeville, Southern Drakensberg
Sani Gables Bed and Breakfast"Baie interessante dorpie, besienswaardighede en 'doendinge' in die omgewing."
Underberg, Southern Drakensberg
Panorama Hideaway"Pragtige skat aan die suidelike deel van die Drakensberg. 'n Mens kan beslis meer as een maal daar 'n draai maak en daar is ongelooflik baie om te ondervind. Die natuurskoon is werklik iets om te beleef!"
Underberg, Southern Drakensberg
Pennygum Country Cottages"Ek kan die Lemon Tree Restaurant sterk aan beveel. Underberg is n mooi klein dorpie waar jy alles wat nodig is as toeris kan kry. "
Underberg, Southern Drakensberg
Berghaven Log Cabin"Underberg is soos meeste dorpe in die omgewing maar bedrywig met baie voetgangers en karre in die middedorp. Maar die Superspar het als wat jy sal benodig van hout tot sjerrie vir die winter. As verblyf, om die pragtige omliggende areas te verken, is Underberg beslis die perfekte keuse."
"Pragtige dorpie met baie rondry paaie, naby aan Tiffendell vir sneeu speletjies in die winter. Lekker om rond te stap en te kyk na al die ou geboue."