Verified Reviews
St Francis
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Francis
Rated 4.7 out of 5 based on 274 reviews.
"Aangenaam verras met die dorpie - baie om te doen en pragtige omgewing."
"It's a great destination. However, if visiting for a few nights, can imagine a lot of frustrated guests who could not get a dinner reservation as these need to be done long in advance."
"Jy moet jou bedrywighede beplan sodat jy die wind wat amper heeltyd waai, benut. Die uitklim van die ligtoring is 'n moet. Cape St. Francis is heelwat rustiger as St. Francis Bay. Port St. Francis is 'n vinnige besoek."
"St Francis is a fantastic destination for all ages. Something to do for everyone, whether kitesurfing, beaching, sightseeing, trail walks/running, MTB trails, various different restaurants etc."
"Kaap St. Fransis is verseker een van die mooiste strande. Was mal oor die strand met al sy baie honde. Heerlike stap, swem en visvang."
"If you are young and looking to have a fun time with friends in a beautiful environment, St Francis is highly recommended."
"'n Plek waar jy kan rustig raak, maar met alle geriewe en toeriste-aantrekkings binne 'n kort afstand."
"Extremely neat, beaches are stunning and restaurants and shops a stone's throw away. Magical!"
"Lovely, little holiday getaway with stunningly beautiful surroundings. Modern conveniences help a lot, and don't detract from the charm of the town."
"Pragtige omgewing. Dorpie is skoon met goeie paaie. Verskeidenheid aktiwiteite om te doen."
"Uitstekende akkommodasie. Vriendelike ontvangs, alles netjes en skoon."
"'n Besoek aan St Francis, sy kanale en sy strande en die "Port of St Francis" is 'n moet."
"Eerstens net die onderskeid, St Francis is by die rivier en kanale met die winkels. Ons hou van Cape St Francis met die ligtoring en strand. Alles wel naby mekaar en puik area om te besoek!"
"Gaan eet gerus by Clives' Choca Block oo die hawe! Ligging en kos is briljant!"
"As jy 'n strandvakansie wil hê gaan jy moet ry Cape St. Francis toe - by St. Francis kan jy net tydens laagwater op die klein stukkies sand kom. Maar als is naby mekaar, mens kan maklik beweeg tussen die dorpies en ook die hawe, en St. Francis bied steeds baie om te doen en sien - heerlike restaurante en kuierplekkies asook 'n lieflike wandelroete tot by Port St. Francis."
"St. Francis is a perfect little fishing village, loved it so much! Perfect for city dwellers that need a quiet getaway."