Verified Reviews
St Helena Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Helena Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 1165 reviews.
"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam en daar is heelwat restaurant om van te kies. Ek en my dogter was in die week daar en die meeste mense het gewerk en ons was so effe onseker waar ons veilig kon swem en op die strand lê ─ ek sou graag wou sien dat veilige strande vir swem of sonbrand duidelik aangewys word."
"Lekker langs die lang wit stand geloop. Desiree/James het ons van al die moet-sien-plekke vertel en ook van goeie, bekostigbare eetplekke vertel. "
"St. Helenabaai het soveel potensiaal. Die monument is vervalle. Die vis en chips by die hawe was droog en is eers deur 'n mikrogolf en toe aan ons oorhandig. Die Pica Pizza was heerlik! Definitief 'n juweel om op trots te wees. "
"Hannas Bay is quiet, with enough shops and restaurants for what you may need, but really a place to just chill and enjoy the sea and the sand."
Britannica Heights, St Helena Bay
Journey's End"Fantastiese uitsigte en sonsondergange. Bietjie vêr van die see af, nie altyd 'n uitsig oor die see van meeste van die eiendomme nie. Konstante wind. "
"Nooit geweet dat Hannasbaai so 'n mooi strand is nie en so mooi strandhuise op die see het nie. Baie beïndruk"
"St Helena is a very nice place if you looking for that quiet break away it is the perfect place to go."
"Vir my is die enigste vereiste veiligheid. Solank ek weet my vrou is veilig waar ons is, ag ek die plek perfek. Daar was nie 'n enkele oomblik waar ons nie 100% veilig gevoel het nie, so ek het absoluut geen klagtes oor die area nie."
"Very small village with not much happening. If you want to relax and unwind, it's on the beach. So some beach entertainment would be great. "
Britannica Heights, St Helena Bay
Country Cabin"Na genoeg aan die dorpie vir gerief, maar ver genoeg dat dit steeds voel of jy behoorlik wegbreek."
Britannica Heights, St Helena Bay
Die Skilpadjie"I enjoyed the laid back quiet atmosphere of Britannica Heights."
Britannica Heights, St Helena Bay
Die Velskoentjie"Awesome uitsig oor see en baie rustige area, mense is baie vriendelik."
"Sal graag langer hier wou kuier en nog meer van die mooi omgewing sien. Eerste plek waar ek die son oor die see kon sien opkom en sien sak. "
"Is jou tipiese vakansie dorp. Nie baie om te sien nie, maar definitief 'n plek om te ontspan en weg te kom van die stad."