Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 635 resensies.
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini 12"Town neat and clean. Wide range of good restaurants."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Not much to do for senior citizens."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini Cottage No 34"Beurtkrag. Was maar ontwrigtend gedurende ons kort besoek."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Sunset Lodge Log Cabins"The power grid in this town is a problem."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Ingwenya Lodge"Perfect winter retreat destination from cold wet Hermanus."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Villa Mia 12"What a beautiful place to visit. Love that it has the bush and ocean. Cape Vidal is a must. Such a pity the showers at the beach don't work. Not even mentioning the state of the beach toilets, what a mess!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 7"Will not go there again. Fishing in the estuary is now impossible."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Villa Mia 9"Baie mooi area, wild. Bedelaars en middelverslaafdes maak dit plek-plek soms ongemaklik. Cape Vidal is goed om te besoek om die ongemaklike situasies te vermy."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
28 Sandpiper"I love St. Lucia - it was my 4th time visiting this lovely, tiny town."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Villa Mia 12"I want to move there. The river boat cruise was awesome. So many eating places, definitely an experience to repeat."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini 38 - Go & Sea"Selfoonsein is baie sleg al is daar nie loadshedding nie."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat"St. Lucia is my hartsplek. Sal altyd teruggaan soontoe."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Shonalanga Lodge"'n Besoek aan die park is beslis 'n moet as jy van wildritte hou, daar is plekke om uit te klim (natuurlik op jou eie risiko) en voetpaadjies te volg na uitkykpunte. Die beste was die toring, absoluut die moeite werd vir daardie asemrowende uitsig! Jy kan ook 'n bootrit neem om baie seekoeie te sien en 'n paar watervoëls. As jy gelukkig is kry jy dalk 'n seekoei laataand wat in die dorp die grasperke besoek. Daar is beslis ander aktiwiteite ook genoeg om jou besig te hou vir 'n naweek!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 7"Lovely to explore closeby reserves and Cape Vidal."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Highly recommend as holiday destination! A visit to Cape Vidal a must."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Villa Mia 12"Dis 'n pragtige omgewing en inwoners is baie vriendelik. Baie en goeie restaurante. Ietwat min kruidenierswinkels en die verskeidenheid is nie baie groot nie."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Villa Mia 9"Pragtige plek met oop strande en pragtige natuur. Sien klaar uit na ons volgende wegbreek soontoe."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Villa Mia 9"St. Lucia is 'n pragtige plek - ek is jammer die krag is baie keer 'n probleem. Wat glad nie St. Lucia se fout is nie. Maar met ons bederfde samelewing kan dit toerisme vir St. Lucia kos. Dit bly een van die mooiste plekke is ons land veral Cape Vidal."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Whalesong Guest House"Cape Vidal by St. Lucia is een van die heel mooiste dele in ons land! Wildrit op pad strand toe, snorkel tussen skole visse en swem in warm water. Definitief 'n topbestemming in Suid-Afrika!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stokkiesdraai"We go back to St Lucia twice a year. It is a holiday destination with Cape Vidal just a few kilos from there. We just love it!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
18 Manzini Chalets"Beste vakansiegebied vir 'n gesin met kinders"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Estuary Views at 6 The Bridge"Sal dit aanbeveel baie rustige en pratige omgewing om te besoek en die natuurskoon baie mooi en skoon."