Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

St Michael's-on-Sea

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Michael's-on-Sea bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 44 resensies.

St Michael's-on-Sea

Griet se Plek

"Lekker strand. Baie gerieflik naby aan alles."

St Michael's-on-Sea

Ipanema 2

"Knap toilette op en dalk ekstra eetplek soos 'n Wimpy of koffiedrinkplek. Daar is groot area om te ontwikkel. "

St Michael's-on-Sea

Falling Waters Guest Lodge

"Place is good but needs more restaurants. "

St Michael's-on-Sea

Beach Wood Cottages

"Baie lekker area. Strande lekker en kos plekke baie aangenaam."

St Michael's-on-Sea

Griet se Plek

"Beste restaurante!"

St Michael's-on-Sea

La Carona 3

"Waterbesoedeling het die rondte gedoen."

St Michael's-on-Sea

Falling Waters Guest Lodge

"Beter as Margate, ens. gedurende “peak” tye. "

St Michael's-on-Sea

Beach Wood Cottages

"Met al die storms is die strande verspoel, maar die uitsig van die see is nog daar. Perfekte plek vir n rustige wegbreek."

St Michael's-on-Sea

Ipanema 6

"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."

St Michael's-on-Sea

Ipanema 3

"St Michael's-on-Sea is 'n pragtige strand wat nie so toeloop van mense het nie. Met ander woorde jy kan 'n rustige dag op die strand geniet sonder om vertrap te word. Dit is ook baie sentraal geleë en naby aan alles wat nodig is. 'n Juweel aan die Natalse Suidkus!"

St Michael's-on-Sea

Falling Waters Guest Lodge

"Baie lekker plek om te wees."

St Michael's-on-Sea

Falling Waters Guest Lodge

"Die verkeer oor Desember is rof."

St Michael's-on-Sea

Falling Waters Guest Lodge

"Kort heelwat meer eetplekke en vermaak."

St Michael's-on-Sea

Fairway Guest Lodge

"Great if you are looking for a place to relax."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 44

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang