Geverifieerde Resensie
Stanford
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stanford bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 220 resensies.
"Stanford is 'n "hidden gem" met interesante markies, restaurante en winkels en ook baie lekker plekke buite die dorp vir 'n dag uitstappie. Die rivier en wandelpaaie is goed onderhou en mens kan lekker swem in die somer."
"Die dorp is klein en interessant met genoeg van alles wat mens nodig het om heerlik vakansie te hou."
"Mooi dorpie en omgewing, met uitstekende eetplekke. Die Saterdag-oggendmark is gesellig. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae se wegbreek."
"Gorgeous English town nestled in nature but within close proximity to the adjacent town of Hermanus where there are bigger supermarkets if needed. The beaches are also close."
"Stanford het diep in my hart ingekruip. Die mense is vriendelik, die winkels is propvol unieke skatte, en die wandelroete langs die rivier is prentjie mooi."
"Lovely quiet little town. Not as commercialised as other little towns but still beautiful."
"Mal oor die dorpie met dierevriendelike restaurante, mooi stappaaie, pragtige tuine en die rivier se skoonheid."
"Dis 'n oulike dorpie met vele eetplekkies en dinge om te doen en sien ─ wynplase naby en 'n river cruise. Hermanus ook naby."
"Oulike dorpie met mooi argitektuur. Mens voel sommer lus om daar te gaan bly."
"Lovely little town. Throughly enjoyed the boat trip down the river, if nature is your passion Standford is the place to visit."
"Stanford is most suitable for recharging and relaxing. Enough to do for a couple of days from the city."
"Stanford is a quaint little town but I wouldn’t stay more than a long weekend as it’s very small with not that much to do."
"Ons sal vir seker weer in Stanford wil gaan kuier! Ons het lanklaas so ontspanne gevoel! Dis die mooiste natuur!"
"Ek wil net teruggaan. Dis nou moeilik om weer in die besige strate van die Kaap aan te pas na hierdie lekker naweek weg."
"Baie om te ontdek, veral restaurante! Heerlike massage by Mosaic Lodge op pad huis toe."
"This is a cute little town with all the necessities, and is on the border to Hermanus and Gansbaai. Would always return back here."
"We found Stanford a very safe village to explore on foot. It is ideal to use as a base when touring the southern coastline and the Overberg region."
"Stanford itself is a quaint little village away from the neighbouring town with all the buzz. It has some excellent restaurants, a cheese factory, nursery, antique shops and a pure honey spot where you can buy a variety of honey as well as honey on tap. The scenery is breathtaking and Gansbaai is a few minutes away."
"Interesting village, lovely walks and exceptionally friendly and helpful local residents."
"Beautiful countryside to get away and relax. It's about a 2 to 2.50 hour drive from Cape Town, traffic dependent, making this an ideal weekend getaway."
"Pragtige dorp! Beslis 'n moet-sien! Die mense is vriendelik, daar is baie om te beloer en te bekyk! Ons het gaan bier- en wynproe en heerlik geëet! Dis regtig 'n paradys! Bucket list-bestemming!"