Verified Reviews
Stellenbosch Central
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch Central
Rated 4.6 out of 5 based on 195 reviews.
"Beautiful architecture and surroundings. Good restaurants, pubs and bistros. Very crowded with tourists."
Die Boord, Stellenbosch Central
Absolute Bosch Guest House"Dit is maklik bereikbaar en tog so bietjie uit die middedorp se gewoel. Dis natuurlik as jy eie vervoer het."
"Parkeerplek is 'n riller! Bespreek daarom altyd by akkomodasie wat parkeerplek beskikbaar het. Maar as jy so sentraal bly het jy geen vervoer nodig nie."
"Parkering bly maar 'n oorkoepelende problem, andersins heerlik om daar rond te stap en die skoonheid te geniet."
"Die restaurante is verskriklik duur. Dit raak tog bietjie duur, as mens die heeltyd moet uiteet. "
"Parkering 'n nagmerrie! Uitstaande restaurante en wye verskeidenheid van smake en geure! Wonderlike toerisme ervaring!"
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"'n Netjiese, gevestigde, boomryke omgewing."
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Lekker sentraal in Stellenbosch."
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie."
Die Boord, Stellenbosch Central
Kaneel 32"Stil, veilige woonbuurt naby die Spar Sentrum wat alles kan voorsien wat jy benodig. Net bietjie te ver uit die sentrale dorpskern, so jy kan nie stap nie - moet motor gebruik en parkering in Stellenbosch bly mos maar 'n kopseer."
Die Boord, Stellenbosch Central
Baruch Guesthouse Rhodes"Goeie keuse vir mense wat meer residensiële woonbuurte verkies. "
"Om in Stellenbosch oor te bly vir 'n paar dae is amper soos om in 'n Africana-skildery rond te loop: die ou geboue word met begrip liefdevol in stand gehou en gebruik. Die mense op straat was vriendelik soos mens jou Bolanders en ontspanne toeriste sal voorstel. 'n Juweel."
"Die area is lekker omdat dit nabygeleë aan baie restaurante en aktiwiteite is. Oor die feesseisoen is die dorp baie stil."
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Dis maklik bekombaar. Die klein winkelsentrum het als wat jy nodig het. Dis lekker stil, maar tog naby als. "
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Die middedorp is binne loopafstand. Daar is 'n supermark baie naby en Die Boord is 'n stil, rustige area. Vir my doeleinde was dit ideaal."
Die Boord, Stellenbosch Central
Absolute Bosch Guest House"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."
Die Boord, Stellenbosch Central
Eikepark Self Catering"Dit is 'n mooi en rustige woonbuurt en ons het baie veilig daar gevoel."