Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 1024 reviews.
"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."
"If you like wine olives cheese then this area is one to visit. The history and culture of it and its surrounding areas is well worth investigating. It is suffering as many other areas in this part of the Cape from congestion."
"Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure."
"Parkering is 'n nagmerrie en daar waar jy dit kan bekom, is dit ongelooflik duur! Die munisipale bestuur behoort hieraan dringend aandag te gee. "
Stellenbosch Central, Stellenbosch
@ stellenboschcentral"Sal terugkeer vir nog paar nagte enige tyd."
"Brandwacht self is 'n woonbuurt van Stellenbosch. Dit is 'n goeie toeristebestemming vir die omgewing."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Just Joey Lodge"Die uitbreiding en ontwikkeling het merkbaar toegeneem in die onlangse tyd. Egter, die stadsvaders sal moet sokkies optrek oor die verkeer en verbeterde maatreels om die toestroming te akkommodeer. Minder politiek en meer werk! "