Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 1024 reviews.
"Stellenbosch is 'n heerlike toeristebestemming, maar net baie duur. "
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Rivierbos Guest House"Stellenbosch has oldest university of SA. Students make this place vibe, especially the bars and terraces. The well maintained old buildings provide style and a good atmosphere to relax. "
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Fynbos Villa Guesthouse"Heerlik! Jy moet 'n aand die "dorp" se eetplekke en kuierplekke in die straat besoek om die gevoel te kry. Ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie."
"Die Boord is nie juis 'n toeristebestemming nie, maar 'n goeie woonbuurt om in te bly as besoeker van Stellenbosch en omgewing."
"Stellenbosch se berge, bome en netheid is pragtig Die gebrek aan parkering en erge vervoerknope is 'n kopseer. Ons het Woordfees baie geniet en die pendeldiens was uitstekend!"
"Pragtige omgewing, met heelwat om te doen. Dit is naby al die mooiste Bolandse dorpe, maar die rustige atmosfeer maak dit 'n rustiger oornagplek."
"Pragtig! Die middedorp is baie besig. Lekker en interessante eetplekke. Verkeer kan 'n kopseer wees. Te veel bedelaars. Baie min parkering. Definitief 'n moet om te besoek!"
"Nie die beste area nie, maar ons het veilig gevoel en dit is naby alles in Stellenbosch waar ons moet wees. "