Verified Reviews
Still Bay West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Still Bay West
Rated 4.7 out of 5 based on 176 reviews.
"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."
"Lieflik en stil (buite seisoen) en veilige omgewing. Besighede beskik oor meeste benodigdhede. Standard Bank, Absa en FNB het kitsbanke daar. "
"Rustige deel. Veilig gevoel om vrou alleen rond te ry. Strate is skoon en geen rommel wat rond lê nie."
"Stilbaai is ietwat van 'n "one-hose-town", maar is nietemin 'n baie gewilde vakansieoord vir die tipiese Afrikaanssprekende. "
"Dis 'n skoon agtermekaar kusdorpie met die mooiste natuurskoon. Ek en my man het ons harte verloor op die plek."
"Beslis die wonderlikste en vriendelikste dorpie, sjoe! Almal groet en waai! Superskoon verby! En lekker plekkies om na te gaan en lekker goedjies om te doen! En lekkerste eetplekkies asook heerlike markies! "
"Ons het baie rond gery, want ons hou daarvan om na ander naby geleë plekke ook te gaan. Die dorp is pragtig en baie skoon. Het orals vriendelik diens ontvang. "
"Indien jy na rustigheid en egte Afrikaner gasvryheid soek maar nog steeds die nodige infrastruktuur benodig is Stilbaai die plek vir jou."
"Lekker gekuier al het dit gereën. Was by paling voering en Inverroche Gin Distillers, aangename gemeenskap."
"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
"A quiet, clean, safe natural environment. Beautiful beaches and interesting history. One of the few places where you felt safe leaving your doors and windows open."
"Dit is lastig dat die enigste twee kruideniers winkels om 18:00 toemaak - inteendeel personeel by beide was alreeds om 17:45 nie gretig om van hulp te wees nie. As 'n besoeker dus saans eers rondom hierdie tyd daar aankom - sorg dat u reeds u aankopies gedoen het! Het bogenoemde 4 aande in 'n ry ervaar."
"Stilbaai and Jongensfontein nearby, were places of beauty with sunsets you'll want to paint and calm, tranquil seas to rest the soul. A more peaceful, safe, clean town I have not seen, with many places of interest to visit and good restaurants. The place to go!"
"Dis perfek vir mamma en pappa om die skoonheid en rustigheid van die dorpie te beleef. As daar net meer lekker speelgenot vir ons kinders aan gebring word gee ek die dorp 99%."
"Still Bay is a haven of safety in South Africa, plenty of good and affordable restaurants, the river, beaches and sea are wonderful. Local stores have pretty much everything you will need during your stay."
"Voel veilig, geen bedelaars of mense wat doelloos op straat is nie. Dorp is die skoonste en netjiesste wat ek nog gesien het. Stilbaai se Burgemeester, Munisipaliteit en bestuur ─ ander kan by julle kom leer. "