Verified Reviews
Still Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Still Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 715 reviews.
"Stilbaai is 'n rustige dorpie , waar oud en jonk kan afskakel, ontspan en wegbreek van die woelige gejaagdheid. Die dorp bied egter ook geleenthede vir surfing, kitesurfing en pragtige staproetes."
"Stilbaai is 'n rustige dorp en baie mooi, daar is baie plekke en goeie restaurante en genoeg strande vir lekker wandelings en swem en speel. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. 'n Lekker plek om in vakansie te hou of oor te slaap."
"Ek dink Stilbaai is 'n lekke plekkie om af te tree want dis nog veilig en rustig en mens kan lang ente gan stap op die strande. Mooi skoon dorp."
"Vloei van verkeer by winkels is ietwat van probleem. Veral wanneer jy nie die winkels wil besoek nie, maar net verbyry na die brug se kant. "
"Stilbaai is net mooi reg geleë om vandaar te ry na enige. Die mooiste en vriendelikste mense is maar seker daar gemaak. Almal het tyd vir mekaar gemaak en knoop gou 'n geselsie met die mense in die winkels aan. Sal enige tyd weer terug gaan Stilbaai toe."