Verified Reviews
Storms River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Storms River
Rated 4.7 out of 5 based on 445 reviews.
"Absolutely stunning, a must see for the adventure seeker, or someone just wanting to enjoy nature."
"Die verskillende beskikbare aktiwiteite is beslis van hoë gehalte. Die gids by die Sedgeway besigheid is uiters bekwaam in sy werk en het dit 'n wonderlike ervaring vir ons gemaak. Sy naam is Kayshaun Plaatjies."
"Dis awesome as jy 'n toeris is. Gewone vakansiegangers sukkel maar om aandag en diens te kry."
"Baie mooi strand met asemrowende mooi natuurskoon. Ideaal vir hengelaars en gholfspelers of net sommer 'n naweek-wegbreek."
"Die Tsitsikamma "Canopy Tours" is 'n ongelooflike ervaring. Toegangsgeld by Stormsriviermond is niks minder as roof vir iemand wat slegs wil ingaan en rondkyk nie."
"Verskeidenheid aktiwiteite in 'n pragtige omgewing. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Enige plek bied rus, stilte en vrede."
"Een van my gunsteling plekke op aarde! Maar sal nie weer binne seisoen soontoe gaan nie. "
"Absolutely lovely area! Next time we will travel out of season, too many people!"
"Ek dink ons bly in een van die mooiste lande van die wêreld. En ek sal aanbeveel vir enige een wat nog nie deur Suid-Afrika was nie sal dit goed wees om eers by die Tsitsikama en Stormsrivier area te begin."