Verified Reviews
Suiderstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Suiderstrand
Rated 4.5 out of 5 based on 45 reviews.
"Pragtige plek. Al wat bietjie sleg was, is die grondpad daarheen. Andersins is dit 'n fantastiese vakansieoord."
"Dit is baie stil en rustig, en die wat regtig wil rus, hierdie is die plek. Ongelukkig is daar nie 'n swemstrand nie, maar dan was dit ook nie meer rustig nie."
"As jy 'n plek soek om weg te kom van almal en alles af vir alleen tyd sal ek dit aanraai. Die area was ook nie so besig alhoewel dit oor die kersnaweek was. Ons het die tyd daar regtig baie geniet."
"Rustige dorpie sonder winkels en 'n gedruis. Jy kan lekker ontspan en die see geniet."
"Die grondpad is nie lekker om te ry nie, veral as jy nie 'n bakkie of SUV het nie. Daar is ook nie 'n swemstrand naby nie. Andersins mooi en nog nie oor-ontwikkel nie. "
"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."