Verified Reviews
Summerstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Summerstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 209 reviews.
"Somerstrand is 'n lekker toeristebestemming. Ons sal weer na die omgewing gaan."
"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
"Very nice location close to the airport. Ideal for a rest after the flight before the real holiday starts."
"Stil rustige woonbuurt, uit die ergste gewoel maar naby genoeg aan restaurante, besighede en see sou jy daarna voel."
"Somerstrand is 'n wonderlike toeristebestemming en sal dit besis weer in die toekoms besoek."
"Prima accomodatie, dicht bij Addo Elephant en Port Elizabeth waar je als toerist mooie dingen kunt zien en beleven."
"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
"Summerstrand is the best place to be as you feel safe to roam the streets without being robbed or get hurt. The prices are so reasonable to accommodate everyone."
"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."
"Good suburb just few minutes from the bustling area of Humewood which has beaches, shopping malls, etc. "