Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
18 on Barnard"We go down regularly to see grandchildren and always enjoy what ever we do, as there are plenty of places to visit."
"Cannonville was nog altyd een van ons gesin se gunstelinge. Dit is heerlik rustig met fantasties voëllewe. Gerieflik naby aan Addo sowel as PE."
Paradise Beach, Sunshine Coast
Addie's Self Catering in Paradise"Ongelooflike mooi strande en 'n uiters rustige atmosfeer. Presies wat stedelinge benodig om batterye te herlaai!"
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
Addo African Home, Restaurant and Safari"Mooi park. Baie diere gesien. "
"Ons was lanklaas in Jeffrey's en ek het nie besef hoe baie uitbreidings plaasgevind het nie. Dit was baie lekker in die winkels gewees. Jeffrey's is baie skoon en netjies. "
"Dit is die mooiste, rustigste en vriendelikste plek ooit 'n Besoek aan The Tea Room is 'n moet! Die kos is lekker en bekostigbaar en die diens goed. Die strand is mooi skoon en ons het veilig gevoel daar. Hou aan met die goeie werk Kidd's Beach!"
"Dit is 'n rustige en vriendelike omgewing. Die ligging van die area is van so 'n aard dat daar nie hoef rondgery te word nie en maklik kan stap om by enige plek te wees nie. "
"Baie aangename strande met heelwat aktiwieteite en natuurskoon om te geniet in die omliggende omgewing."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Ships Bell 16B"Ons eerste besoek en het nooit geweet dit is so mooi nie . Oulike winkeltjies en lekker eetplekke. Hier sal ek kan aftree ."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Bezali Lodge"'n Pragtige dorp, en hul gholfbaan is ongelooflik mooi, ek gaan nog terugkom en hier kom speel."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Casa de Dani - Original"Die hawe bied n pragtige uitsig oor die see en bote. Bote kan gehuur word per uur vir ritte op die seë. Handgemaakte items te koop om jou te laat onthou van St.Francisbaai en die tyd wat jy daar deurgebring het. Die gemeenskap vriendelik en behulpsaam. Ek besoek graag weer St. Francisbaai."
Bushmans River, Sunshine Coast
69 on Main"Awesome restaurants, BBG brilliant food and service. Sandbar great too. "