Verified Reviews
The Crags
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in The Crags
Rated 4.6 out of 5 based on 42 reviews.
"Fantastiese besoekpunte! Pragtige natuur en dierelewe! Was werklik besonders en dis wonderlik dat als baie naby aan mekaar geleë is! 'n Plek in ons land wat moet besoek word!"
"Baie lekker vakansie gebied vir gesinne. Baie wildsparke om te gaan besigtig, die parke is net bietjie duur, maar dit is seker ook baie duur om so mooi na al die diere te kyk en te versorg."
"Besoeke aan Monkeyland, Birds of Eden en Tokani ('n rehabilitasiesentrum vir leeus, tiere, luiperds, ens) behoort op jou emmerskoplysie te wees. Langer verblyf sal besoekers toelaat om nog vele meer te kan doen."
"Wynplase en goeie eetplekke is hier volop en naby aan Keurboomstrand wat ‘n lieflike groot strand is."
"Such a green and beautiful area. Lots to do - I highly recommend Birds of Eden, Monkeyland, and the nearby elephant sanctuary if you like animals."