Indien jy Drie Susters besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drie Susters.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Susters Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Sisters accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drie Susters akkommodasie
23 lekke plekke om te bly
Victoria Oaks Guest House is langs die N12 in die pragtige dorp Victoria-Wes, die sentrale Karoo-streek van die Noo...
Karoo Rust, voorheen die woonplek van die rugbylegende Mannetjies Roux, is 'n onlangse toevoeging tot verblyf langs...
Rest-A-While is 'n gastehuis wat in Victoria-Wes, in die Noord-Kaap, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek ...
Victoria's Pride is sowat 615 km vanaf Kaapstad geleë, bied hartlike Karoo-gasvryheid en rustige oornagverblyf. Hie...
Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop ...
Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is ...
Karoo Secret bied rustige selfsorgverblyf op ’n plaas in ’n bestuurdersplaashuis wat pragtig opgeknap is. Die eenhe...
Moonlight Manor is in die klein Karoo-dorpie Victoria-Wes, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, op die N12 via ...
De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Vict...