Geverifieerde Resensie
Tokai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tokai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"The Rustic Manor BB is close to a large shopping mall (Blue Route) that has some excellent low cost eateries and houses many of the large South Africa chain stores. Tokai is leafy, quiet, top-end residential area."
"Was aangenaam verras met die Blue Route Mall. Dis nie so besig nie en ons sal weer soontoe gaan om meer plekke te besoek."