Verified Reviews
Transgariep
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Transgariep
Rated 4.2 out of 5 based on 1607 reviews.
"The dam wall visit as well as the boat trip is highly recommended. When the dam is above 100% full the views over the dam wall are absolutely breath taking."
"Die konsentrasiekamp se grafte was 'n hartseer belewenis, maar ek was bly om ons geskiedenis met my kinders te deel. Die river in vloed met die sonsondergang was pragtig."
"Die dam was prentjiemooi en ek staan altyd vroeg op as ons 'n uitsig het om die asemrowende sonsopkoms te sien oor die dam."
"So mooi met die baie water oor die damwal en die groen Karoo. Hoop die sprinkaanplaag is gou onder beheer."
"Die dam en sluise was 'n belewenis. Iets wat elke mens moet sien. Moenie net verby ry nie."
"Dam is regtig 'n plek om te besoek, daar is egter nie iets anders nie en die restaurant was ondergemiddeld."
"Was 'n voorreg om die dam te sien oorloop en die rivier so vol en bruisend. "
"Ons hou van die Gariepdam en die atmosfeer daar in en om die dorpie. Ek en my man sal met graagte twee weke daar kan kom sit en vir die dam kyk of visvang. Ek is nie seker of daar baie is vir jong mense om te doen nie maar vir ons is dit rustig en mooi."
"Small town but worth a short visit for the history and a walk on the longest bridge in South Africa."
"Nice to see the dam overflow, but can't see myself going to Gariep for anything but a quick stopover."
"Bethulie is a small town with limited shops. Book at the local restaurant for a meal, there is a grocery store with limited options."