Geverifieerde Resensie
Tulbagh
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tulbagh bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 607 resensies.
"Tulbagh is nestled between some stunning mountains, so much to see and do in such a natural beautiful environment."
"Quaint town nestled in the mountains with beautiful buildings and lots of trees. Worth a visit."
"Daar is baie te sien en om te doen en die gemeenskap baie vriendelik."
"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."
"Nie baie restaurante wat oop is op regte eettye nie. Baie klein en stil. Meer vir wynproewers as families."
"Oudekloof Wine Estate is 'n wenner. Dis jammer Paddagang Restaurant het toegemaak. Kole & Deeg in die dorp maak die beste breakfast."
"Het die dorp op 'n vorige geleentheid besoek, is vol geskiedenis, en pragtige plekke en geboue. Sal beslis aanbeveel om te besoek."
"Pragtig en skoon, wonderlik om te sien hoe die ou geboue bewaar en benut word. Die verskeidenheid restaurante en wynplase is heerlik vir enige smaak."
"Best wines and best food. The locals made us feel very welcome."
"Baie moeilik om waardevolle terugvoering te gee. Tulbagh se ligging is fantasties, maar soos enige ander dorp in SA is agteruitgang baie sigbaar en armoede baie ooglopend. "
"Lacks a second decent supermarket. Spar is extremely busy. Many restaurants closed."
"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."