Verified Reviews
Umhlanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Umhlanga
Rated 4.7 out of 5 based on 384 reviews.
"Very busy, beaches not so clean due to rivers washing down rubbish, but they try their best to clean it. Exceptionally good hospital."
"Umhlanga still has some issues still with effluent on beaches and litter which is sad."
"Ek het ook tyddeel in Umhlanga, die nuwe Mall bied soveel meer en dra by tot 'n goeie vakansiebestemming."
"Promenade is 'n heerlike kuierplekkie. As jy lief is vir die see, is dit die plek om te gaan."
"Dit is die plek om te gaan vakansie hou! Ons is volgende jaar terug."
"Strande is meer privaat as ander, siende dat daar nie baie publieke parkering is nie."
"Jammer ons het siek teruggekom - maagaandoening. Die see was ongelukkig besmet en kinders kon nie swem nie."
"Umhlanga is a great getaway for our family as everything is all a stone's throw away."
"Dit is 'n baie mooi plek met mooi strande. Net die rioolwater wat in die see inloop wat 'n probleem is."
"Die rioolbesoedelingsprobleem is kommerwekkend en moet dringend aangespreek word. Beide my vrou en seun het ernstig siek geword."
"I am a regular visitor of Zimbali Resort and Beverly Hills, both places were full and the rate was too much due to holidays in between. Umhlanga is a lovely place to be in Durban to experience the quietness, peace and fun with your family and partner, lovely restaurants, shopping malls and beautiful beaches around, the location is good for walking to the beach and it is really safe."
"Die kuslyn/strand is baie vol rommel na beide kante toe vanaf die hoofstrand, veral as gevolg van verlede jaar se vloed. By die twee swemareas was die kuslyn skoner, alhoewel die seewater by swemareas was sommige dae baie vuil met van die rommel wat terugspoel en weer uitspoel. Die seewater was nie so baie higiënies nie, van ons gesin het erg siek geword. Die wandelpaadjie was 'n groot pluspunt, ons kon lekker stap en het die roete elke dag baie geniet. Die restaurante by Umhlanga Sands vir die publiek is baie gerieflik en ons het dit gereeld benut. Die Oceans en Pearls Mall was ons gunsteling inkopiesentrums."
"Umhlanga bly een van ons gewildste vakansiebestemmings. Dit is uiters teleurstellend dat 12 maande na die vloede van April 2022 dit nog steeds onveilig is op die strand asook om in die see te swem weens die e-coli wat baie hoog was tydens ons besoek nou. Die munisipaliteit se onbevoegdheid om die rioolprobleem aan te spreek laat ons en baie ander toeriste eerder na ander strande as KZN gaan, dit is baie jammer!"
"It's a very good holiday destination all the entertainment and shops are easily available."
"Excellent location. Lovely beach walks along the brick pathways. Not being allowed to swim in the sea was a big disappointment but we all know why that happened! Regardless, we would definitely come back to Licorna Beach!"
"Strande was toe gewees met die E-Coli probleem in Natal. Verder is dit 'n goeie bestemming."