Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Umzumbe
4.5/5
volgens 42 resensies

Lees regte resensies van Umzumbe van 42 geverifieerde gaste.

Indien jy Umzumbe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Umzumbe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umzumbe Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umzumbe accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umzumbe akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Ridgeview Accommodation is in Umzumbe, ’n kusdorpie wat as ’n versteekte juweel op die Suidkus bekend staan. Dit is...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)

219 Station Road is 'n knus eenslaapkamerkothuis wat deel van die eienaar se huis in Umzumbe vorm, maar dit het 'n ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Malaria-vrye streek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)

Summer Place - Honeymoon is in Umzumbe, 'n kusoord aan die mond van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal, geleë. Dit i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swem
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R3 990
per nag, vir 2 mense

Pumula Beach Hotel bied verblyf wat alles insluit op die strandfront in Umzumbe. Die hotel is die ideale verblyf vi...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R3 990
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 880
per nag (plek vir 4)

Summer Place - Seaview is in Umzumbe, 'n kusoord by die mond van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal. Dit is die idea...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swem
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Summer Place - Big Brother is in Umzumbe, 'n kusoord by die mond van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal geleë. Dit i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swem
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Summer Place - Paradise 2 Sleeper is in Umzumbe, 'n oord by die mond van die Mzumbe-rivier in KwaZulu-Natal. Dit is...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swem
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)

55 on Manor is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in 'n rustige doodloopstraat in ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Cycasia Lodge is 'n groot dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf in Umzumbe bied. Die perseel van amper 3 ha best...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)

Thea en DJ Vosloo is in Umzumbe tussen Hibberdene en Port Shepston geleë. Dié huis beskik oor 4 en suite-slaapkame...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem