Verified Reviews
Uniepark
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Uniepark
Rated 4.5 out of 5 based on 18 reviews.
"Uniepark is my gunsteling-bestemming as ek Stellenbosch-area besoek. Pragtige, stil en boomryke area en ook naby aan drafpaadjies langs die riviertjie. "
"Dit was bietjie ver om te stap na die dorp, maar andersins gerieflik en stil. Dit is 'n woonbuurt, nie 'n toeristebestemming nie."
"Stellenbosch is baie mooi. Uniepark is nabygeleë aan vele restaurante en maklik toeganklik tot die dorp. Baie mooi omgewing."
"Perfect location just outside Stellies and the countryside on your doorstep. Lanzerace across the road."
"Baie gerieflik vir Stellenbosch, want die verkeer van die R44 meng glad nie in met jou skakeling binne die dorp nie. Rustig en stil area, wat veilig voorkom. "
"Uniepark is ideaal as jy die dorp Stellenbosch en omliggende omgewing wil verken. Dis naby aan die Natuur Reservaat, botaniese tuine, museums, kunsgallerye en wynplase, asook die lieflike restaurante in die dorp."