Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 3215 reviews.
"Lekker geëet by die restaurant wat deur rehabilitasie sentrum bedryf word."
"Dit was wonderlik om Vanderkloofdam na al die jare weer te sien. Dit is ook 'n baie skoon dorpie en my man het die visvang baie geniet al het hy die visse teruggegooi."
"Dis nie iets wat ek verwag het nie, maar weet dis die Karoo en 'n regte klein Karoodorpie ons is van Natal het nog nooit tevore daai kant gegaan, maar die rit terug het dit darem beter begin lyk."
"A forgotten area off the beaten track. So tranquil and a battery recharger on longer journeys."
"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."
"Maak net seker dat dit wat jy sien met die gastehuise is wat jy gaan kry dorpie self ware juweel."
"Kleindorpie gevoel en weg van die stad se gejaagdheid. Vriendelike en rustige mense."
"Die dorp is besig om 'n hernuwing te beleef, pragtige ou geboue, huise en die mooiste kerk. Dit is 'n ware Karoo juweel, maar redelik onbekend."
"Met kinders wat soms ernstige sportbeserings opdoen, is die hospitaal wat naby Fiducia is, beslis 'n pluspunt."