Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Uvongo
4.5/5
volgens 427 resensies

Lees regte resensies van Uvongo van 427 geverifieerde gaste.

Indien jy Uvongo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Uvongo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uvongo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uvongo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Uvongo akkommodasie

413 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Rio 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in St. Michael's-on-Sea in Margate en is ideaal vir vriende en...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Penthouse @ Aride is 'n moderne dakwoonstel wat selfsorgverblyf in Uvongo bied. Dit is op die tweede verdieping en ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 6)

Jakaranda 1 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n gedeeltelike see-uitsig in 'n veilige kompleks in die kusgebied ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Ivungu Rust is op die gasheer se perseel in Uvongo, Margate geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

180 Laguna La Crete is 'n selfsorg-woonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo. Die kompleks bied di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf R799
R 799 R 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R799
R 799 R 720
per nag (plek vir 6)

Ipanema 6 is in St Michaels On Sea, 'n kusdorpie in die Suidkus, geleë. Dié pragtig versierde dubbelverdieping-eenh...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf R799
R 799 R 720
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 4)

Seascape 18 is 'n eenheid op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die eenheid het 'n slaapkamer...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

7 Londiani bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 4)

Laguna La Crete 223 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Eagles Hide is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat langs die oewer van die Mhlangarivier in Saint Michaels on Sea, Uv...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang