Verified Reviews
Uvongo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Uvongo
Rated 4.5 out of 5 based on 1011 reviews.
"Baie vriendelike mense, baie om te doen selfs al tel die weer teen jou. Hou van hulle tye met load shedding. (Vanaf 21h00 in die aande en vroeë oggend ure, wat dit perfek maak vir vakansie gangers) Die load shedding tye verskaf min of geen ongemak vir die inwoners nie."
"Baie lekker strand behalwe dat daar rommel en gemors oral op die strand lê, veral sigaretstompies en stokke."
"Do not underestimate the Pavillion restaurant. We have been going to the beach for years, but never ate there (only sundowners) but their food is fantastic!"
"Daar is als beskikbaar wat nodig is. Het nie nodig om na groot 'malls' of plekke toe te gaan nie en mense wat ons ontmoet het in straat en winkels baie vriendelik. Ook as ons gestap het langs die see het motors plek gemaak vir ons."
"Clean and safe. A Lot of security companies all over. Could relax. Didn't need to watch my back all the time."