Verified Reviews
Velddrif
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Velddrif
Rated 4.5 out of 5 based on 860 reviews.
"Bokkomlaan is net onder akkommodasie en kort nog baie aandag. Plekkies kort verf en so bietjie make-over. As toergids, is daar nie aanduiding in hoofstraat van iets merkwaardig om te gaan sien nie."
"Netjiese, skoon dorpie. Vriendelike inwoners-hartsmense. Dankie Velddrif, ons sien jul volgende jaar weer."
"Velddrif is an ideal location for nature lovers. With the river and large water-covered areas there is plenty of birdlife."
"Stiller dorpie - party mense kan dit nie geniet nie, maar vir my was dit wat ek benodig het en 'n skoon plek om te oornag."
"Visserdorp met vriendelike mense, heerlike restaurante. Spar met als wat jy nodig het. Lekker koffie en lekker koue bier. Vars vis om van te kies en die beste bokkoms."
"'n Dorp met waardevolle geskiedenis. Beleef 'n oorspronklike Weskus-ervaring met goeie-hart mense hier!"
"All I can say is that Velddrif is a beautiful place. Very quiet place and a safe place."
"Goeie plek vir visvang. Almal is vriendelik en praat met die plaaslike inwoners vir die beste visvangplekke."