Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Velddrif

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Velddrif

Rated 4.5 out of 5 based on 860 reviews.

Port Owen, Velddrif

Le Marina Bed and Breakfast

"Dit is een asemrowende mooi plek. Die sonsopkoms tot die sonsondergang in die aande is pragtig. Die rustige en windstil kanaal voor mens se deur is absoluut mind blowing. Dit is een rustige plek. Geen gejaag van voertuie nie. Dit is net rustig met mense wat jy kort-kort sien roei of 'n boot wat stadig voor jou deur verby vaar. Amazing."

Port Owen, Velddrif

Heron's Haven

"Heerlike area, baie rustig as jy wil welkom van 'n besige stad."

Port Owen, Velddrif

Weskusverblyf

"Beslis op ons lysie vir aftree eiendom."

Port Owen, Velddrif

Heron's Haven

"Wonderlike bestemming aan die Weskus!"

Port Owen, Velddrif

Atlantic Sunsets

"Baie lekker sentraal vir niks doen, rondry, uiteet en inkopies doen."

Velddrif

The Sunset Villas

"Die plek is okay."

Port Owen, Velddrif

Joan's Place

"Rustigste plek ooit! "

Port Owen, Velddrif

Maxie Drive Port Owen

"Port Owen is een van die mooiste gedeeltes in die Weskus. Perfek vir 'n lekker Weskus vakansie!"

Port Owen, Velddrif

Le Marina Bed and Breakfast

"Friendly people and peaceful place. "

Velddrif

Flaminkhuisie

"Ek hou van die rustigheid in die dorp."

Port Owen, Velddrif

Mandoryn Nege

"Port Owen is an awesome holiday destination. If you want to get away from the city's hustle & bustle, that is where you need to go & unwind."

Port Owen, Velddrif

Teddy's Oase

"Dit voel soos 'n ander land die kanale en water. Baie nice!"

Port Owen, Velddrif

Harbour Lights

"Pragtig. Stil en sielverkwikkend."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Charlies Brewhouse is 'n aangename bestemming vir 'n paar koue verversings."

Port Owen, Velddrif

Sleepers @ 8B

"Dit was ons eerste besoek en die klein dorpie het ons baie verras. Vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi natuur. Ons sal beslis weer gaan kuier."

Port Owen, Velddrif

Heron's Haven

"Altyd lekker om daar te kuier."

Port Owen, Velddrif

Le Marina Bed and Breakfast

"Oorweeg om 'n erf te koop om daar af te tree."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Port Owen is vir seker die liefling van die Weskus!"

Velddrif

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

"Dit is 'n lekker stil en mooi plekkie, om net lekker te kan rus."

Port Owen, Velddrif

Joan's Place

"Lekker rustig en die moeite werd."

Port Owen, Velddrif

River Cottage

"Ingestel op watersport."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Mooi stil strand naby en 'n paar baie lekker restaurante, ideaal vir watersport."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Wonderlike gasvrye mense en, 'n pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan daarheen."

Port Owen, Velddrif

Marina Point Unit 7

"Baie netjies en sentraal geleë met al die nodige winkels en infrastruktuur."

Velddrif

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

"As jy weg wil kom van die gewoel is Velddrif die plek vir jou. Sal beslis weer gaan."

Port Owen, Velddrif

Maxie Drive Port Owen

"Port Owen is 'n fantastiese plek. Ons gaan weer Paasnaweek soontoe. "

Velddrif

Kingfisher Heads 17

"Great fishing spots."

Port Owen, Velddrif

River Cottage

"Rustig en veilig."

Velddrif

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

"Daar is baie doen dinge in en rondom Velddrif. Oulike snuffel winkeltjies en heerlike eg Weskus eetplekke."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers