Verified Reviews
Velddrif
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Velddrif
Rated 4.5 out of 5 based on 860 reviews.
"Velddrif is a very nice place with lots of activities and facilities to do and recommendable for everyone that wants to have a nice, relaxing, enjoyable and memorable time away."
"We discovered Westland Fisheries off the main road. Real value for money and extremely friendly staff."
"Velddrif is beslis die plek waar ons wil gaan aftree. Dis pragtig en rustig. En al die water maak mens so rustig en laat voel jou so klein. "The best of both worlds": die rivier en die see!"
"Baie klein plekkie maar soveel plekkies om te besoek, dit was lieflik en ons het die see uitsigte so geniet. Sal definitief weer kom besoek."
"Safe and friendly neighbourhood. Did not actually get to explore much but would be happy to visit again and give the river activities a go."
"Ek het daar gebly vir 40 jaar en die plek het geweldig uitgebrei. Mense is nog net so vriendelik en hulpvaardig soos altyd. Is altyd lekker om ou bekendes te sien."
"Best fish and chips ever at Die Vis Vlekhuis, we go often and it never disappoints!"
"Ons as familie het 'n spesiale plekkie in ons hart vir Velddrif. As vakansie of naweekwegbreek-mense kan ons niks verkeerd uiter oor die pragtige Weskus dorpie nie. Die mense is ongelooflik vriendelik en genuine."
"Die Spar-kettingwinkel is uitmuntend, vriendelike smouse met die beste weskus lekkernye en spesialiteitsitems. Jy kry dit nêrens elders."
"Enige hengelaar se paradys. Ligging is perfek, al die omliggende dorpe in 'n omtrek van 30km (Langebaan, Paternoster, St Helenabaai, Stompneusbaai, Vredenburg, Saldanhabaai ens)."
"Omdat ons van Malmesbury is en ons ons tydjie in Velddrif geniet het sou ek noem dat Velddrif 'n oulike klein dorpie is."