Geverifieerde Resensie
Villiersdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Villiersdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 67 resensies.
"Die dorp is baie stil op 'n Saterdagaand, maar ons aandete by Teewaterskloofdam was lekker. Net jammer dat daar nie meer eetplekopsies beskikbaar is nie. "
"Die mense is absoluut gasvry en vriendelik. Elke persoon wat ons teëgekom het, het ons gegroet. Hulle was bewus ons is gaste in hul dorp."
"Dit was die eerste keer wat ons werklik deur die dorp gery het en nooit besef wat 'n unieke plekkie dit is nie. "