Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Die dorpie is bietjie verwaarloos, maar daar is als wat mens nodig het soos 'n Spar en klerewinkels."
"Dit is naby aan Pretoria en die snelwee is in 'n goeie toestand. Ek hou daarvan om na Waterberg toe te gaan vir vakansie of 'n wegbreek."
"Was daar vir gholf, nie regtig tyd gehad vir sightseeing nie, maar ek verneem daar is verskeie wildsplase in die omgewing vir diere kyk en van die stad wegbreek, Modimolle is klipgooi van Pretoria af eintlik."
"Very quite area and has number of game farms for relaxation. I will definitely visit again. "
"Roads are great and not far off from the main cities. Great place to get some air and clear your mind."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Vakansie Huis"Party paaie het spoelskade gehad agv van reën."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Vakansie Huis"Leeupoort Vakansiedorp is a beautiful place to visit. It should be visited by many more people. "
"Net die paaie was baie sleg op sekere dele. Totaal onbegaanbaar vir 'n sedan motor."
"Vaalwater is 'n klein dorpie, maar in pragtige omgewing geleë. Nie veel om in die dorp self te doen nie, maar omliggende plase, verblyf is baie goed."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Baie baie oulike plekkie veral as jy wil wegbreek vanuit die stad. 'n Paar grondpaaie is net nie mooi instand gehou nie."
"Die naby omgewing is ryk met wild, die dorp het die nodige winkels as jy moet iets kry."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Linda se Plekkie"Mens het die gevoel van veiligheid en rustigheid."
"Toeriste moet net onthou dit is platteland, en winkels is nie noodwendig op 'n Saterdagmiddag of Sondag oop nie."