Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Lephalale Guest House"I will visit again, this is a one of a kind travel destination."
"Apart from the hot springs, not much else to do in the town itself. Interesting stalls and markets on the outskirts though. A good place to relax and unwind."
"Daar is heelwat roetes om te ry en wild is volop, natuurliefhebbers se droom."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Mountain View Bush Lodge"Vrek warm gewees maar baie oulike dorp met baie vriendelike mense! Ek dink dit sal baie interresant wees om wildsveiling by te woon. Nooi my asseblief."
"Naboomspruit oor die jare is nog altyd 'n knus dorpie waar jy van 5-ster-verblyf, die Groot 5, kamp tot visvang kan beleef. "
"Die inwoners en winkeleienaars van Bela-Bela is baie, baie vriendelik en behulpsaam. Daar is baie aktiwiteite vir oud en jonk om mee besig te bly. "
"Ek is "geconvert" van die see af en sal eerder Modimolle besoek van nou af. Is nie so ver nie en mens rus verseker meer uit. "
"Bela-Bela self is daar nie veel om te doen nie, maar al die wildplase en omliggende dele is baie interessant."
"Not much activities to do around the area, besides going to Forever Resort and a few places. It was not a great destination for us. "
"On a scale of 1 - 10, I would give Bela-Bela 11, it's the perfect holiday destination indeed."
"We landed up going to Loebies (lLon sanctuary) a very unexpected lovely experience, a visit to the Crocodile farm was also enjoyable. The area is beautiful and serene and can be recommended for a relaxing break away."
"Plattelandse dorp met verskriklik baie geriewe en slegs 50 minute se ry vanaf Pretoria. "
"Jammer die huidige munisipaliteit kan nie die dorp reg bestuur nie. Die water en krag probleme moet dringend opgelos word."
"Bela-Bela is beeldskoon, maar aandag moet geskenk word aan toerisme. Dit was moeilik om die onderskeie toerisme entiteite in die hande te kry. Daar is 'n tekort aan kliënte-diens. Hulle wou ons ook vreeslik meer vra vir aktiwiteite wat normaalweg minder sou kos, aangesien ons van Johannesburg is. Ek dink Bela-Bela verloor baie besigheid en moet hulself beter bemark en kliënte-diens 'n prioriteit maak. "
"Die paaie behoort meer aandag aan te gee. Nie goeie kondisie vir sedan voertuie nie."