Geverifieerde Resensie
Waterkloof Ridge
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterkloof Ridge bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
"We had so much fun. I wont mind going back for the second time. I give it 100%. Their service is 100%. The staff is very friendly. We really enjoyed our stay."
"Vakansie in Pretoria is glad nie 'n slegte idee nie! Die doel van ons besoek aan Waterkloof was om aan sport deel te neem, maar op die ou einde het dit soos 'n regte vakansiegevoel. Meer as genoeg opsies vir baie pret en plesier!"
"Beautiful area, the little Spar Shopping Centre cater's for all your needs and some. Great Historic places just around the corner to visit and Mall's. Beautiful Shops for an unforgettable shopping spree. "
"Ek sal weer daar bly. Dit is bekostigbaar, netjies, vriendelik, warm en veilig. "
"Baie goeie en veilige area met 'n Gholfbaan en winkelsentrums in die nabye omgewing."
"Waterkloof Ridge is 'n wonderlike area vir 'n naweek weg van die remoer van die stad. Dit is naby aan menige kulturele landmerke en dit is 'n asemrowende deel van Ou-Pretoria."