Geverifieerde Resensie
Waterkloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterkloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Baie mooi area! Kon heerlik deur die strate stap onder die groot jakarandas deur en die wonderlike geur wat dit afgee inneem!"
"Waterkloof is 'n redelike rustige voorstad en baie sentraal geleë ten opsigte van baie plekke in Pretoria."