Verified Reviews
Welkom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Welkom
Rated 3.6 out of 5 based on 74 reviews.
"Geensins toeristevriendelik nie, maar ons het slegs besoek om by familie te kuier vir die naweek."
"Ons het nie spesifiek toeriste-attraksies besoek in Welkom nie, net vinnige oorslaapplek. "
"As 'n oud-inwoner van Welkom - baie teleurgesteld in die agteruitgang van die onderhoud, geriewe en netheid van die stad. Baie hartseer!"
"Pragtige dorpie. Mense was so vriendelik! Het die kuiertjie regtig baie geniet. Sal enige tyd weer in Welkom 'n draaitjie maak."
"There is not much activity in and around Welkom besides the night scene. It would be that all the "to do" stuff is not visible enough for travellers to see or advertised enough for us to know of."
"I was only in Welkom for a weekend, so it was my first visit. Difficult to tell. Too many roundabouts (circles). I found some drivers to be reckless, and inpatient. In general the place is friendly, but I did not visit any tourism sites."
"Dis 'n klein dorpie met nie baie vermaak nie. Die dorp het verswak vandat ons so paar jaar terug daar was. Die geboue en plekke lyk of dit besig is om verwaarloos te word."
"You only stay here if you need to be here on business; the place has very little to offer."
"Nice that is nearby the shopping centre and the restaurants. Very convenient."
"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."
"Is in Welkom gebore in 1955, is daar weg einde 1973. Eerste keer weer in Welkom gekom gedurende 2011. Weer nou in 2019 en die mooie stad is in 'n toestand! Die strate val uitmekaar uit, potholes groter as wat mens kan dink, die vuilgoed hope lê orals op sypaadjies! Regtig geskok om die stad in so 'n toestand te sien!"
"Baie lekker inkopiesentrums. Skoon Medi-Clinic. Tonne goed vir die kinders om te doen. "
"Great area as a pass through town to stop and view some of Welkom, but is similar to many small towns. "