Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Wat 'n pragtige Weskusdorpie! Bokkomlaan is beeldskoon met wonderlike voëllewe! Wil definitief volgende keer bietjie langer vertoef!"
"This is a great destination, if you leave town behind and leave your luxury at home."
"Goeie plek om as basis te dien vir blommekyk. Baie mooi natuurskoon."
"Alegria Restaurant is not to be missed. St Helena Bay is in great proximity to the flower route and Paternoster."
"If you would like to get away from the city life then definetly a place to visit."
"Oulike dorp naby die see en pragtige Jacobsbaai. Vredenburg het als wat nodig is. Het heerlike snoek daar geëet."
"Dit is 'n pragtige dorpie. Eetplekke se pryse is bietjie hoog vir die gemiddelde vakansieganger, so ons kon net 1 keer gaan uiteet."
"Lieflike, rustige, landelike omgewing met oulike restaurante en koffiewinkels. Die walvisse wat in die baai was, was 'n reuse bonus!"
"Dwarskersbos is 'n sentrale 'basiskamp' wat mens in staat stel om noord, suid of oos te ry na verskeie goeie bestemmings."
"Vir blommekyk kan jy van Klawer af maklik alle punte bereik en as dit bewolk is en die blomme gaan nie oop nie, is daar genoeg plekke om heen te ry, lekker te eet en ons land en boerdery omgewings beter te leer ken."
"Lekker sentraal gelëe om die Weskus en die blomme te geniet. Baie interessante kuier-en eetplekke in die omgewing."
"Beautiful flowers and good wines, roads very good. Certainly worth visiting."