Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Die perfekte plek vir 'n rustige vakansie, dis nie 'n plek wat oorvol en besig is nie. 'n Pragtige Klein dorp."
"Muisbosskerm ete was fantasties. Voëleiland was teleurstellend. Die plek was nie mooi versorg nie en die curio winkel was so te sê leeg. "
Britannica Heights, West Coast
Die Velskoentjie"As jy die branders wil hoor klots is dit nie die regte bestemming vir jou nie. As jy stilte en rus en vrede wil hê is dit die regte plek vir jou."
"Die mooiste kusdorp, pragtige plekkie langs die see. Baie vriendelike, gawe mense. Ons het elke oomblik daar geniet!"
"Die dorpie kort meer eetplekkies. My mening is dat die dorp stadig maar seker begin agteruitgaan. Verder is dit 'n oulike plekkie. Daar is nie baie besienswaardighede nie. "
"Dis of die tyd stil staan by Jacobsbaai. 'n Mens kan sien die mense is baie trots op hul dorpie en respekteer die omgewing en die natuur, asook mekaar se ruimte."
"Relatively untouched, lovely as an escape from the city, wonderful to bond as a family."
"Regtig 'n plekkie om te besigtig en veilig. Vir seker 'n deel wat Suid-Afrika mooi uitbeeld."
"'n Lekker Weskus-dorp. Bird Island was 'n belewenis, sowel as koffie by die hawe en wynproe net 'n hanetree verder. 'n Spesiale tyd in my en my gesin se lewe. Ek sal graag weer daar wil uitkom."
"Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees."
"Dis vir seker 'n plek waar mens kan rustig raak en opvang met die kuier tyd. Dit was bietjie koue weer vir die strand. "
"Daar is baie doen dinge in en rondom Velddrif. Oulike snuffel winkeltjies en heerlike eg Weskus eetplekke."