Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Jacobs Bay is a friendly town with wonderful things to see and do. Kontrei Kuiers is also a new Cafe/Restaurant offering wonderful breakfast and lunch menus, as well as excellent service!"
"Ja, daar is 'n haarsalon, Nu Look, wat nie veel na iets lyk nie, maar die gehalte van hul diens is ongelooflik. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir enige dame wat graag haar hare gewas en blow-wave wil hê."
"Langebaan en die Weskus bied baie aan om te doen. En wanneer jy niks wil doen nie, sit en staar na die see. Dit alleen is 'n vakansie. "
"Die plek self is baie mooi en rustig. Ons het geen probleme ondervind, mense was vriendelik en behulpsaam. Ek was wel 'n bietjie ongemaklik omdat smouse kort-kort my rustigheid onderbreek het, maar andersins was die plek self baie ontspannend. Daar was ook 'n huisinbraak by ons bure wat my omtrent afgeskrik het."
"We felt very safe. My kids even went walking at night to visit a friend a few blocks away. Lots of people exercising themselves and their dogs. Everything is clean and clear."
Britannica Heights, West Coast
Whale n Daisy"Rustig en net reg om weg te breek van die besige stadslewe af."
"Yzerfontein is 'n pragtige en rustige dorpie. Dit het die mooiste skoon wit strande en vir ons was 'n groot geluk om baie swart oestervangers te sien. En natuurlik 'n volstruis wat rondgepik het op die duin skuins voor ons woonstel. Dit het 'n supermark met goeie bakkery en slaghuis, vulstasie, snuisterywinkeltjies en restaurante. Dit is naby aan ander Weskusdorpies, nl. Langebaan/Mykonos, Saldanha, Darling en Vredenburg en die Weskus Nasionale Park as 'n mens die omgewing wil verken."
"Die visfabriek het 'n onaangename reuk verskaf, ons hoop van harte dat dit net tydelik was. "
"Maak 'n draai by Weskus Kombuis - vriendelike diens & goeie kos was nog altyd 'n wen kombinasie!"