Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Lieflike strand. Isabella's by die hawetjie het van die lekkerste seekos en pizzas. "
Britannica Heights, West Coast
Journey's End"Opvallend is die netjiese, skoon strate en munisipale dienste. Vriendelike mense."
"Strand langs die meer heerlik. Die maklike toegang tot die Weskuspark maak die dorp 'n baie gerieflike oornagplek. "
"Jammer dat ek net 'n naweek in Langebaan spandeer het. Sal definitief teruggaan."
"Paternoster must have the best beaches in the world. Ideal for long walks and is especially dog friendly. The Voorstrand Restaurant on the beach also welcomed my huge Great Dane to dinner and made her comfortable on a blanket!"
"We enjoyed our stay so much at Mosselbank B&B that we are encouraging more friends to come along to Jazz on the Rocks 2016. We are just waiting to secure our weekend passes so we can reserve our bookings at Mossel B&B again."
"Lieflik, stil en rustig wonderlike weer die tyd van die jaar. Ons het baie lekker geëet by Isabella's op die hawe en heerlik ver gaan stap. 'n Besoek aan Malgas-eiland was vir my baie leersaam en interessant en die gids van Capnature het hom baie goed van sy taak gekwyt."
"Langebaan is 'n pragtige en rustige plekkie. Die mense natuurlik ook baie vriendelik en baie gaaf. Ek sal enige tyd in Langebaan gaan bly."
"Paternoster het sekerlik een van die mooiste kuslyne ter wêreld, asook fantastiese uiteetplekkies. Definitief een vir die boeke!"