Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Great place to unwind, take long walks on the beach, browse through quaint shops, eat delicious food and have wonderful entertainment at the Koelkamer."
"Eerste besoek aan Paternoster. Ons het die kleindorp gevoel baie geniet. Sal moeite doen om die klein juweeltjie weer te besoek."
"Relaxing, quiet, the perfect destination to break away from the noise and stress of the metropolitan."
"Yzerfontein lyk lekker, maar ons was te ver om dit te geniet, buite stap afstand. Baie van die groep het siek teruggekom weens die stof paaie."
"Ons het wel by Langebaan gebly, maar vir 'n week lank deur die hele Weskus getoer. Langebaan was dus vir ons heerlik sentraal om elke dag die Weskus in 'n ander rigting te gaan verken."
"Nie baie om te doen vir tieners nie. Maar Elandsbaai is slegs 20 min se ry op 'n ordentlike teerpad. Paternoster is nog 'n uur verder met al die toeriste winkels...."
"St Helenabaai is sentraal tussen die verste punte van Langebaan/Jacobsbaai/Saldana en Velddrif. Het baie lekker gekuier en kon 'n groot gebied verken op die Weskus. "
"Paternoster is vir my persoonlik die lekkerste plek om vakansie te gaan hou. Dit is rustig en voel vir my asof ek terapie ondergaan as ek daar is. Ek wens ek kon meer daar uitkom om behoorlik te kan rus."
"Is die mooiste dorpie, skoon en netjies. Sal net graag beter informasie oor die restaurant wou hê. Is nie alles baie duidelik nie, kon nie 'n lekker plek kry om vis te eet nie."