Verified Reviews
West Rand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Rand
Rated 4.3 out of 5 based on 422 reviews.
"Wow, what a place. I don't even have words to explain the beauty and cleanliness. Lovely place. We enjoyed ourselves."
"Ons is nie juis stadsmense nie, maar die verblyf by oasis was als wat ons nodig gehad het."
"Vir 'n naweek uitstappie is daar redelik om te doen soos die Plantpark besoek en baie restaurante in die omliggende area."
"By Magaliesburg is daar nie veel nie. Mens moet verder ry na Black Horse en die grotte en Maropeng of dam toe."
"Ons was by The Crooked Tree hondepark. Lieflike park met netjiese, skoon geriewe. "
"Dit het ons verblyf in die Wesrand baie gemaklik en lekker gemaak. Vergeet ons is in die stad. Die Wesrand is baie sentraal geleë en alles is naby aan mekaar. Ons verkies Wesrand vir inkopies."
"My omgewing vir baie jare, so ek is baie positief oor die Wesrand. Alles wat mens nodig het is binne bereik!"
"In Magaliesburg self is daar nie veel attraksies nie. Dit lyk of heelwat van die plekke wat in die omgewing was, nie meer bestaan nie of daar is net nie aanwysingsborde sodat mens dit kan vind nie."
"Baie mooi, sou nooit gedink het nie! Daar is baie plekke waar mense kan trou in die omgewing."