Verified Reviews
Westdene
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Westdene
Rated 4.2 out of 5 based on 56 reviews.
"Goeie area om te bly. Dis naby winkels en universiteit en alles wat mens nodig mag kry."
"Ek was aanvanklik baie skepties omdat ek gereeld in die nuus lees van inbrake in die Westdene-omgewing, maar het nie vir een oomblik onveilig gevoel terwyl ek daar was nie."
"Westdene is naby Loch Logan, Mimosa Mall, die Vrystaat Stadion en nie te ver van die Universiteit nie. Werklik 'n sentrale area."
"Westdene het verander van 'n woongebied na besighede en gastehuise en dis baie lekker geleë."
"Daar is 'n hele klomp lekker eetplekke. Westdene is ook binne stapafstand van die Waterfront en die Sand du Plessis-teater, wat dit baie gerieflik maak."
"As we are Muslim, the only problem I had was with the food shops. Although we brought our own cold meats and skottel etc for lunch we found no halaal places for supper other than McDonalds. "