Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
Great Brak River, Western Cape
Ilita Lodge"Goed geleë vir aktiwiteite, maar nie veel the doen in Groot-Brak nie."
"Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is. "
"Die dorp is een groot taxi-rank, maar rondom die dorp is 'n paar mooi plekke."
"Pragtige omgewing weg van stadsgewoel. As jy wil afskakel en jouself hoor dink, is dit die plek om by te wees! Sentraal geleë."
"Apart from excellent views from the hills, Knysna shops are very expensive - overpriced to say the least. Do not know how the shop owners sleep ─ day light robbery!"
"I just enjoyed the fact that everything was just a walking distance away ─ from public transport to grocery shopping to eating places and most of all the beach."
"The CBD is still intact in terms of police enforcement policies with Illegal traders and dodgy individuals. "
"Sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tog stil en rustig weg van gewoel en drukverkeer."
"Baie mooi dorpie wat baie bied vir persone wat rustigheid en veiligheid op prys stel. Genoegsame eetplekke wat goeie diens lewer en goeie spyskaarte bied. Winkels is binne 2 km omtrek vir diegene wat verkies om hul eie voorraad te kry en kos self voor te berei. Publieke transport is nie baie tegemoetkomend nie, veel beter om rond te beweeg met eie vervoer."
"Awesome plek. Mooi ligging, pragtige strande, mooi rotse en 'n baie mooi skoon plek, wow!"
"My hart bly daar agter en my lyf is terug in Johannesburg. Ongelooflike lekker rustige en netjiese dorpie."
"The area is within a few minutes drive of Cape Town central, Waterfront and Century City."
"Ons het op Sondag daar aangekom, dus is dit maar moeilik op 'n Sondag met die uitstappie in Oudtshoorn. Die weer was maar baie warm gewees en kon nie regtig uitgaan nie, en ons baie baie lekker geëet by een van die koffieplek in Oudsthoorn. "
"In pic there is a pool, but no pool was visible and no pool was mentioned when we booked in."
"Struisbaai is 'n perfekte plek as jy na stilte soek en net die see wil he as geraas. Dis beslis my nuwe vakansiebestemming."
"Water, see, woude, berge, fantastiese kos. Alles wat mens in 'n vakansie will beleef."
"Rustige vakansie-gevoel, baie om te sien en doen binne loopafstand. Heelwat geskiedenis vir die wat belangstel. Goeie ligging vir daguitstappies na Kaappunt, St James/Kalkbaai en die Waterfront."