Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Uit besige Simonstad, maar na genoeg om vinnig te bereik. Natuur is asemrowend mooi."
"Baie oulike plek, lekker stil. Pragtige omgewing. Die Kommetjie Restaurant is definitief aan te beveel. "
"Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers."
"Mosselbaai is 'n ideale vakansieplek vir oud en jonk. Die klimaat is heerlik en daar is baie om te doen! Baie skoon dorp en perfek geleë naby alles!"
"Nice place and close to sea if you want to feel the sea breeze in the morning, that's the place to be."
"Mal oor Boulders Beach met die pikkewyne en die kleiner strande tussen die rotse. Vloot-museum was ook interessant. Goeie ligging. "
"Behalwe vir die 45 km padwerke wat nog nie voltooi is nie, is Elandsbaai nog klein en primitief met baie potensiaal en vriendelike inwoners. "
"It is a gorgeous place to visit as there is so much to see and do, we always love going there for a few days when we are in the Cape."
"Daar is soveel om te doen in die area. Beplan gerus om 'n paar dae langer te bly."
"Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap. "